Dawid & Goliat

Dawid & Goliat

Jan De Wet

Альбом: Lofliedjies, Vol. 2
Длительность: 2:20
Год: 2000
Скачать MP3

Текст песни

Toe tel Dawid vyf klippies op
En hy skiet die een teen die reus se kop
Toe val die reus op sy neus
Net een skoot en die reus was dood

Maar die vroue sing Dawid het oorwin
Tien duisend man tien duisend man
Tien duisend man

Toe tel Dawid vyf klippies op
En hy skiet die een teen die reus se kop
Toe val die reus op sy neus
Net een skoot en die reus was dood

Maar Dawid het geen swaard of spies
Want die Woord van die Heer het hy verkies
Om die Filistyn te verslaan
Hy het die reus oorwin
In die Here se naam

Maar die vroue sing Dawid het oorwin
Tien duisend man tien duisend man
Tien duisend man