Simson
Jan De Wet
2:19Goliat was 'n baie sterk man en almal was so bang Al die Israeliete het weg gekruip want niemand kon hom vang Dawid was maar net 'n seun maar hy't in God geglo Hy was nie bang vir die groot ou reus want hy kry sy krag van bo Goliat het met hom gespot waar is jou God se krag? En toe het Dawid vir hom gesê God veg vir my vandag Swaai daai swaai daai slingervel Vyf klein klippies het hy opgetel Swaai daai swaai daai slingervel En Goliat het geval val val val val Want God is groot en God is sterk En deur klein Dawid het God gewerk Ja God is groot ja God is sterk En deur klein Dawid het God gewerk Dawid Dawid jy't gewen want Dawid jy het God geken Dawid jy't op God vertrou en toe help die Here jou Dawid jy het ons geleer dat geloof die vyand keer En Dawid Dawid nou kan ons ook op God vertrou Swaai daai swaai daai slingervel Vyf klein klippies het hy opgetel Swaai daai swaai daai slingervel En Goliat het geval val val val val Want God is groot en God is sterk En deur klein Dawid het God gewerk Ja God is groot ja God is sterk En deur klein Dawid het God gewerk