Dawid En Goliat
Jan De Wet En Die Loflaaities
2:36Daar's 'n partytjie en almal is genooi Die hele wêreld is almal genooi na die Hemel Saam met Jesus Ons klere is netjies en skoon gewas Sy bloed het ons almal weer spierwit gewas vir die Hemel Saam met Jesus So kom ons wees almal bly En laat ons dans en sing en aan Hom hulde bring Ons almal saam Sy lof besing Laat ons Hom loof en loof en lig jou hande hoog Kom laat ons juig en bly wees en sing Elk een van ons is 'n pêrel vir Hom Papas en mamas en kinders kan kom na die Hemel Saam met Jesus Dis nooit te laat om jou hart reg te kry Daar's klaar 'n plekkie vir jou voorberei in die Hemel Saam met Jesus So kom ons wees almal bly En laat ons dans en sing en aan Hom hulde bring Ons almal saam Sy lof besing Laat ons Hom loof en loof en lig jou hande hoog Kom laat ons juig en bly wees en sing Kom laat ons juig en bly wees en sing Kom laat ons juig en bly wees en sing