As Hy Weer Kom
Lollos
1:55Daar is dalk 'n spinnekop wat oor jou voete loop Of dalk is daar spoke wat in die donker loop En wat as 'n groot hond lyk of hy jou wil byt? Of 'n skelm kom en klim dalk deur jou ruit Ek is nie bang nie ek is nie bang nie Want Jesus is by my Ek is nie bang nie ek is nie bang nie Hy sal altyd by my bly Ek is nie bang nie ek is nie bang nie Want Jesus is by my Ek is nie bang nie ek is nie bang nie Hy sal altyd by my bly En sê nou net daar seil 'n groot ou slang Of dalk is daar 'n leeu en hy wil my vang Of die storms kom en daar is donderweer Of daar's 'n bully by die skool en hy maak my seer Ek is nie bang nie ek is nie bang nie Want Jesus is by my Ek is nie bang nie ek is nie bang nie Hy sal altyd by my bly Ek is nie bang nie ek is nie bang nie Want Jesus is by my Ek is nie bang nie ek is nie bang nie Hy sal altyd by my bly Ja Hy sal altyd by my bly Hy sal by my bly