Rockstar
Nedine Blom
3:30Ek spring soos popcorn as ek vir Jesus spring Popcorn as ek vir Jesus sing Popcorn want ek is baie bly Jesus het gekom vir jou en my Ek spring soos popcorn as ek vir Jesus spring Popcorn as ek vir Jesus sing Popcorn want ek is baie bly Jesus het gekom vir jou en my Hy het my by die naam geroep Gemaak net soos ek is Hy gee my krag vir elke dag Hou my veilig dag en nag Hy het my by die naam geroep Gemaak net soos ek is Hy gee my krag vir elke dag Hou my veilig dag en nag Ek spring soos popcorn as ek vir Jesus spring Popcorn as ek vir Jesus sing Popcorn want ek is baie bly Jesus het gekom vir jou en my Ek spring soos popcorn as ek vir Jesus spring Popcorn as ek vir Jesus sing Popcorn want ek is baie bly Jesus het gekom vir jou en my Hy het my by die naam geroep Gemaak net soos ek is Hy gee my krag vir elke dag Hou my veilig dag en nag Hy het my by die naam geroep Gemaak net soos ek is Hy gee my krag vir elke dag Hou my veilig dag en nag Jesus ek lewe net vir U Jesus ek lewe net vir U Jesus ek lewe net vir U Popcorn as ek vir Jesus spring Popcorn as ek vir Jesus sing Popcorn want ek is baie bly Jesus het gekom vir jou en my Ek spring soos popcorn as ek vir Jesus spring Popcorn as ek vir Jesus sing Popcorn want ek is baie bly Jesus het gekom vir jou en my