Die Heel Beste Rede
Jan De Wet
3:31Liewe Jesus voor my bedjie staan ek op my knieë Dit is tyd vir my gebedjie ek praat nou met U Dankie vir mama en ook vir papa vir lekker speel en lag Dankie o Heer vir al my maatjies wees ook met hulle vannag O liewe Jesus U is by my U en die Engele waak oor my En liewe Jesus ek's lief vir U Help my om dankbaar te bly Liewe Jesus voor my bedjie staan ek op my knieë Dit is tyd vir my gebedjie ek praat nou met U Dankie vir katjies en hondjies en hasies die diere in die veld Dankie vir oupas en dankie vir oumas en ook vir presente en geld O liewe Jesus U is by my U en die Engele waak oor my En liewe Jesus ek's lief vir U Help my om dankbaar te bly Dankie Jesus ons aanbid U Dankie Jesus ons aanbid U Dankie Jesus ons aanbid U U's so goed vir my O liewe Jesus U is by my U en die Engele waak oor my En liewe Jesus ek's lief vir U Help my om dankbaar te bly Help my om dankbaar te bly Help my om dankbaar te bly Te bly