O Heer My God
Jan De Wet
4:15Die hongeres en seer kry die fel bitterheid het vlak in ons harte kom lê Ons leef in ons land in ‘n moeilike tyd maar hoor wat die Here wil sê Hy het die sonde en satan oorwin, Hy is die Koning die Here ‘n Nuwe toekoms kan in Hom begin as ons net vra sal Hy gee Krag om te wen Die krag om te wen in die Here se Naam Krag om te wen Meer as oorwinnaars wat vas sal bly staan Ons sal nie vrees nie omdat ons die Here God ken Hy gee die krag om te wen Die mense praat twyfel, die mense praat vrees, hulle wik en hul weeg en hul stry Baie sê daar sal geen toekoms meer wees, vrede en rus is verby Maar God roep ons op om te dink soos Hy dink, geloof praat ‘n heel ander taal (Geloof praat ‘n heel ander taal) Al is dit donker die more ster blink, ons sal oorwinning behaal Krag om te wen Die krag om te wen in die Here se Naam Krag om te wen Meer as oorwinnaars wat vas sal bly staan Ons sal nie vrees nie omdat ons die Here God ken (Die Here ken) Hy gee die krag om te wen (Hy gee ons krag, die krag om te wen) Laat ons wakker wees, vul ons nou met U Gees Krag om te wen Die krag om te wen in die Here se Naam Krag om te wen Meer as oorwinnaars wat vas sal bly staan Ons sal nie vrees nie omdat ons die Here God ken (Die Here ken) Hy gee die krag om te wen Hy gee die krag ons sal wen