Notice: file_put_contents(): Write of 646 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Jan De Wet - Nehemia | Скачать MP3 бесплатно
Nehemia

Nehemia

Jan De Wet

Длительность: 1:53
Год: 2007
Скачать MP3

Текст песни

Al lê die hele stad in stukke
Al bly daar baie min van oor
Bring al die grawe en die pikke
Begin die bouwerk weer van voor, Jersusalem
Net soos Nehemia
Net soos Nehemia

Die Here wil die stad weer opbou
Kom bring die troffels en die steen
Laat ons begin en laat ons aanhou
Kom pak die klippe een vir een

Al lê die hele stad in stukke
Al bly daar baie min van oor
Bring al die grawe en die pikke
Begin die bouwerk weer van voor, Jersusalem
Net soos Nehemia
Net soos Nehemia

Al wil die vyand ons verhinder
Al lag hy dat die stof so staan
Al word daar ook van ons geskinder
Die bouwerk sal ons nie laat staan

Al lê die hele stad in stukke
Al bly daar baie min van oor
Bring al die grawe en die pikke
Begin die bouwerk weer van voor, Jersusalem
Net soos Nehemia, Jerusalem
Net soos Nehemia
Net soos Nehemia