Op Berge En In Dale

Op Berge En In Dale

Jan De Wet

Длительность: 2:09
Год: 2002
Скачать MP3

Текст песни

Op berge en in dale en oral is my God
Waar ons ook telkemale mag swerwe daar is God
Waar ons gedagtes swewe of styg ook daar is God
Omlaag en hoog verhewe ja oral is my God

Sy troue vaderoë sien alles van naby
Ons leef uit Sy vermoë word deur Sy Gees gelei
Die swaeltjies behoed Hy beklee met gras die dal
Die kleinste wurmpie voed Hy sorg vir die groot heelal

Die diere op die aarde die visse in die see
Die mossie en die arend die blomme veld en vee
Met al Sy ander werke verkondig dag en nag
Sy goedheid sonder perke die grootheid van Sy mag
Die grootheid van Sy mag