As Hy Weer Kom, As Hy Weer Kom
Jan De Wet
1:56Soos ‘n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer U alleen is my hartsverlange, en ek bring aan U die eer U alleen is my bron van krag in U teenwoordigheid wil ek wag U alleen is my hartsverlange, en ek bring aan U die eer Soos ‘n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer U alleen is my hartsverlange, en ek bring aan U die eer U alleen is my bron van krag in U teenwoordigheid wil ek wag U alleen is my hartsverlange, en ek bring aan U die eer U alleen is my bron van krag in U teenwoordigheid wil ek wag U alleen is my hartsverlange, en ek bring aan U die eer En ek bring aan U die eer