Wie Is Daar Soos U?

Wie Is Daar Soos U?

Jan De Wet

Альбом: Loflaaities, Vol. 3
Длительность: 2:50
Год: 2011
Скачать MP3

Текст песни

Ons staan hier voor U
Ons buig neer en loof U
Ontvang nou o Here
Ons lof, dank en ere

Niks het op aarde
Nog groter waarde as U
Wie is daar soos U?

Aan God drie eenig
Hom lof toe vir ewig
Bring aan die Here
Aanbidding en ere

Niks het op aarde
Nog groter waarde as U
Wie is daar soos U?

Niks het op aarde
Nog groter waarde as U
Wie is daar soos U?