Wie Is Nog Sterker

Wie Is Nog Sterker

Jan De Wet

Длительность: 0:59
Год: 2007
Скачать MP3

Текст песни

Wie is nog sterker as Simson, slimmer as Salomo?
Brawer as Dawid wat die leeu en beer verskeur
Wie is nog flinker as Abraham, getroue as Daniel?
Dieselfde elke keer Jesus my Heer

U is nog groter as Goliat, magtiger as Moses
Moediger as Gideon met net drie honderd man
Wie is nog flikser as Paulus vuuriger as Petrus
Beter man as Joshua
Jesus my (Jesus my)
Jesus my Heer