Die Son Sal Weer Skyn
Jannie Moolman
4:13O boereplaas geboortegrond Jou het ek lief bo alles Al dwaal ek heel die wêreld rond Waar so gelukkig so gesond O boereplaas geboortegrond Jou het ek lief bo alles O moederhuis waar ooit so tuis Jou het ek lief bo alles Die wêreld rykdom prag en praal Kan jou verlies my nooit betaal O moederhuis waar ooit so tuis Jou het ek lief bo alles O moedertaal o soetste taal Jou het ek lief bo alles Van al die tale wat ek hoor Niks wat my siel ooit so bekoor O moedertaal o soetste taal Jou het ek lief bo alles Maar kan ek jou vertel van die storie van my pel Hy's die middelkind van drie, waar hy bly is daar nie teerpad nie Hy ken van grondpad loop na die padstal vir hul brood Van melk haal by die boer as hy sy hout aan hom verkoop Jantjie Pieterse my pel van die platteland Hy ry met die donkie om sy sussie by die skool te haal Jantjie Pieterse in eenvoud voer jy jou bestaan ek kyk na jou En ek wonder waaroor die lewe gaan Kameraadskap, liefde en vertroue vind ek in jou Jantjie jy wat weet van swaarkry as die wintermaande nader kruip Ouboet vry die meisies maar jy moet by die huis wees Om na jou ma te kyk omdat jou pa net daar in gees kan wees Jantjie Pieterse my pel van die platteland Hy ry met die donkie om sy sussie by die skool te haal Jantjie Pieterse in eenvoud voer jy jou bestaan ek kyk na jou En ek wonder waaroor die lewe gaan Dan staan ek by myself en kyk watter lewe maak mens ryk Een van tyd en geld of dalk die een van Jantjie in die veld Jantjie Pieterse my pel van die platteland Hy ry met die donkie om sy sussie by die skool te haal Jantjie Pieterse in eenvoud voer jy jou bestaan ek kyk na jou En ek wonder waaroor die lewe gaan Jantjie Pieterse my pel van die platteland Hy ry met die donkie om sy sussie by die skool te haal Jantjie Pieterse in eenvoud voer jy jou bestaan en ek kyk na jou En ek weet nou waaroor die lewe gaan O harts verlang Oor Suiderland Jou het ek lief Bo alles Die Afrika son wat huis toe kom En die hemel wat hom hou Is eindloos blou O harts verlang Oor Suiderland Jou het ek lief Bo alles