Jessica
Ray Dylan
3:52Gisteraand se party is oor en uit Die son begin oor die berge kruip En die wielie draai Ja die wielie draai Vanaand begin ons weer van voor Ons hou aan soek ja oor en oor En my hart is vol (En my hart is vol) Ja my hart is vol (Ja my hart is vol) Gaan dit hier wees waar ek jou gaan kry Gaan die voëltjies vanaand weer koring sny? Hokaai stop die lorrie Dis hier waar ek vanaand wil bly Hokaai stop die lorrie Vanaand is dit net ek en jy Hokaai stop die lorrie Bring al jou pelle saam Hokaai stop die lorrie Ons gaan dans dat die stof so staan Bokka lyk so mooi vanaand Daar's daai girl van gisteraand En my hart is vol Ja my hart is vol Dit gaan hier wees waar ek jou gaan kry (Gaan kry) Vanaand gaan ons twee koring sny Hokaai stop die lorrie Dis hier waar ek vanaand wil bly Hokaai stop die lorrie Vanaand is dit net ek en jy Hokaai stop die lorrie (Hokaai stop die lorrie) Bring al jou pelle saam (Bring al jou pelle saam) Hokaai stop die lorrie Ons gaan dans dat die stof so staan Hokaai stop die lorrie Dis hier waar ek vanaand wil bly Hokaai stop die lorrie Vanaand is dit net ek en jy Hokaai stop die lorrie Dis hier waar ek vanaand wil bly Hokaai stop die lorrie Vanaand is dit net ek en jy en jy en jy Hokaai stoppie lorrie Bring al jou pelle saam (Bring al jou pelle saam) Hokaai stop die lorrie Ons gaan dans dat die stof so staan Bokka stop die lorrie