Oulik Verby
Juanita Du Plessis
3:16DIS 'N VIBE Is dit daar in Desember in Hartenbos Karavane gepark Vure brand met tjop dop en boerewors Dis hoe ons dit doen. Mos Is dit dalk inni Bosveld op jou neef se plaas Skape braai oppi spit En die windpomp sherrie maak die bene los Ja dis hoe ons dit doen. Mos Kry jou hier kry jou daar Maak memories bymekaar Laat daai beat nou drop Ons gaan op op op Hande inni lug Ons kan hop hop hop Dis 'n vibe vibe vibe Dis lekker man Dis 'n vibe vibe vibe Sit hom inni kan Vanaand ry die boere sit sit so Draai my in en uit En onderstebo Dis 'n vibe vibe vibe In Afrikaans Dis 'n vibe vibe vibe Laat die voete dans Dis 'n vibe Vat my saam na die Weskus by Hentiesbaai Potte prut oppi strand En die bakkie speakers vol oopgedraai Kaalvoet inni sand kwaai Doen ons dan net die tuinroete ommi huis Skuif die stoele en tafels weg Ons gooi n sokkie in 'n ou kombuis Nooi al die bure saam.. verstaan Kry my hier kry my daar Maak memories bymekaar Laat daai beat nou drop Ons gaan op op op Hande inni lug Ons kan hop hop hop Dis 'n vibe vibe vibe Dis lekker man Dis 'n vibe vibe vibe Sit hom inni kan Vanaand ry die boere sit sit so Draai my in en uit En onderstebo Dis 'n vibe vibe vibe In Afrikaans Dis 'n vibe vibe vibe Laat die voete dans Dis 'n vibe"