Baby Tjoklits
Gerhard Steyn
3:14Waar's it lekker? Hier's dit lekker Maak dit los! Kom klim in die kar ons ry tot waar ons kan Kap ‘n regs tot in 17de laan Waar die jol is Waar dit vol is Kom dans met my kom vat my vir ‘n draai Musiek in die rooi vir ‘n moviese lawaai Dis die plek die Los my net hier Hier Voel jy die vlamme Voel jy die vuur Dinge raak al hoe warmer hier Is jy al los, los, los? Hey, gaan ons bos, bos, bos Sê my waar's it lekker? Waar's it lekker? Hier's dit lekker Ons gaan mal, mal, mal Sê vir my jy sal, sal, sal Kom ons gaan tekere Ons gaan tekere Ons voel vere Maak dit los! Wie gee om ons maak net wat ons wil Niemand hoor nie, so raas maar as jy wil Waar's die party? Hier's die party Voel jy die vlamme Voel jy die vuur Dinge raak al hoe warmer hier Is jy al los, los, los? Hey, gaan ons bos, bos, bos Sê my waar's dit lekker? Waar's dit lekker? Hier's dit lekker Ons gaan mal, mal, mal Sê vir my jy sal, sal, sal Kom ons gaan tekere Ons gaan tekere Ons voel vere Maak dit los! Is jy al los, los, los? Hey, gaan ons bos, bos, bos Sê my waar's dit lekker? Waar's dit lekker? Hier's dit lekker Ons gaan mal, mal, mal Sê vir my jy sal, sal, sal Kom ons gaan tekere Ons gaan tekere Ons voel vere Maak dit los! Maak dit los!