Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Karlien Van Jaarsveld
3:00Hou jy my vas Of droom ek in ‘n ander land? Want ek kyk soms met oë vol sand Hou jy my vas? Staan ons alleen Of fluister daar ‘n stem naby? Wat sê jy’s altyd hier by my Staan ons alleen? Dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie Ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie Hier by my Sal die antwoorde nie gou verskyn nie En vrae oor jou sal nooit verdwyn nie Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie? Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie? Bly jy’s my begin en einde bly Jy vul my leë lyne bly Ek sal stap vir myle Jy sê jy sal kruip oor duine bly Jy’s my begin en einde bly Jy vul my leë lyne bly Ek sal stap vir myle jy Sê jy sal kruip oor duine bly Jy’s my begin en einde Dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie Ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie Hier by my Sal die antwoorde nie gou verskyn nie En vrae oor jou sal nooit verdwyn nie Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie? Bly jy’s my begin en einde bly Jy vul my leë lyne bly Ek sal stap vir myle Jy sê jy sal kruip oor duine bly Jy’s my begin en einde bly Jy vul my leë lyne bly Ek sal stap vir myle jy Sê jy sal kruip oor duine bly Jy’s my begin en einde bly Jy vul my leë lyne bly Ek sal stap vir myle jy Sê jy sal kruip oor duine bly Jy’s my begin en einde Bly