Woorde
Karlien Van Jaarsveld
3:16Ek wou dit alles nog verduidelik Jy het gekies om nie te luister Toe pak ek alles op ek voel hoe hou jy my nog dop Soos ek wegloop En in die aande dan vergeet jy Jy’t my verloor en dan oorreed jy My van jou liefde sonder seerkry En in die more vergeet jy Jy laat my droom in die nag Van ware liefde en ‘n man so sag Jy laat my wonder hoe die wêreld Sou wees as dit die hele tyd net daar was? Ek sal vir altyd aan jou vashou Jy maak my seer maar ek vergeet gou Want al jou woorde laat my onthou Van iets besonders Saam met jou Jy laat my droom in die nag Van ware liefde en ‘n man so sag Jy laat my wonder hoe die wêreld Sou wees as dit die hele tyd net daar was Jy vra my sal ek dan wag? Tot op die einde sal ek sê elke slag Jy laat my wonder hoe die wêreld Sou wees as dit die hele tyd net daar was Jy laat my droom in die nag Van ware liefde en ‘n man so sag Jy laat my wonder hoe die wêreld Sou wees as dit die hele tyd net daar was Jy vra my sal ek dan wag? Tot op die einde sal ek sê elke slag Jy laat my wonder hoe die wêreld Sou wees as dit die hele tyd net daar was