Woorde
Karlien Van Jaarsveld
3:16Ek sien hoe jy verby stap Dis asof ek jou nie meer ken Wie is ons nou? Waar het als so verander? Hoe het die stilte ons kom wen? Wil jy ontken? Jy los my in die donker wat sal jy nog wonder as ek dan hier reg voor jou staan? Jy los my met die wonde sien hoe gaan ek onder jy sal nie jou hand eers uitsteek Ek dra alleen die seer jy't geen idee waardeur ek nou gaan Jy wil my nou losmaak hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan? Ek sien jy kyk verby my Dis asof jy my nie eers sien Of jy vergeet het Die liefde is geduldig Ek staan en wag nogsteeds vir jou hier Sal liefde seevier? Jy los my in die donker wat sal jy nog wonder as ek dan hier reg voor jou staan? Jy los my met die wonde sien hoe gaan ek onder jy sal nie jou hand eers uitsteek Ek dra alleen die seer jy't geen idee waardeur ek nou gaan Jy wil my nou losmaak hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan? Ek hou nog vas maar jy wil my laat gaan Dis asof jy vergeet het of dit alles jou ontgaan Jy los my in die donker wat sal jy nog wonder as ek dan hier reg voor jou staan? Jy los my met die wonde sien hoe gaan ek onder jy sal nie jou hand eers uitsteek Ek dra alleen die seer jy't geen idee waardeur ek nou gaan Jy wil my nou losmaak hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan? Jy wil my nou losmaak hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan?