Hande
Karlien Van Jaarsveld
3:28Ek hou dit in my asem in ek's bang ek gil jy raak so liggies aan my Dit alles voel dit alles voel net soos 'n fliek wat nooit sal einde kry Ek stuier en vir 'n oomblik raak die aarde doodstil Ek wil beweeg maar ek kan maak wat ek wil My spiere lam my woorde stom ek voel so dom dis wat jy doen aan my Want jy jy jy jy laat my snak na my asem Hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop Jy jy jy jy laat my snak na my asem Jy vernou my aare het jy dan geen genade? Jy loer vir my jy loer vir my is daar 'n kans dat ek jou hart sal kan kry? As ek ooit val as ek ooit val sal jy jou liefde leen en my weer optel? En ek weet daar is 'n plek wat ek net vir jou uithou Dis net jou arms wat my so kan vas hou Jy sluk my in en dit begin weer soos 'n fliek wat nooit sal einde kry Want jy jy jy jy laat my snak na my asem Hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop Jy jy jy jy laat my snak na my asem Jy vernou my aare het jy dan geen genade? Want jy jy jy jy laat my snak na my asem Hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop Jy jy jy jy laat my snak na my asem Jy vernou my aare het jy dan geen genade? En dit bekommer my (Dat ek) Nie beheer kan kry (Oor my) Oor my lyf en oor my hele wese (Want jy) Kom en maak my mal (Want jy) Kom en maak my val (Oor jou) Oor jou voete en jy verlos Want jy jy jy jy laat my snak na my Asem Jy laat my snak na my asem Hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop Jy jy jy jy laat my snak na my asem Jy vernou my aare het jy dan geen genade? Want jy jy jy jy laat my snak na my asem Hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop Jy jy jy jy laat my snak na my asem Jy vernou my aare het jy dan geen genade? Jy laat my snak na my asem