Houtskool
Klopjag
3:53Vat selfs 'n woord Soos liefde, hartseer of hoop En bloei net eenkeer In woorde in strepe alleen Bou 'n monument Wat staan, wat skree, wat gee Dit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie Dit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie Dis jy Dis jy Dis jy Dis jy Gee bene vir die kruppel man Gee 'n been vir die honger hond Gee, gee, gee, gee, gee Gee iets vir die hartseer vrou Komaan, komaan gee dit nou Gee, gee, gee, gee, gee Dit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie Dit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie Dis jy Dis jy Dis jy Dis jy En as jy dit kry Sal jy weet Dis jy Dis jy Dis jy Dis jy Dis jy Dit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie Dit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie Dis jy Dis jy Dis jy Dis jy