Notice: file_put_contents(): Write of 610 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Klopjag - Skree | Скачать MP3 бесплатно
Skree

Skree

Klopjag

Альбом: Album Drie
Длительность: 3:32
Год: 2005
Скачать MP3

Текст песни

Ons loop langs mekaar maar ons loop verby
Mekaar, ons is saam in hierdie ding maar elkeen dink net aan homself
Ons sê wat ons nie moet nie en bly stil oor dit wat gesê moet word
Jy dink ek is doof vir jou maar partykeer wens ek ek was

Maar wie jy die liefste het maak jou die seerste
En wat jy nie kan kry nie
Soek jy mos die meeste

Ons probeer 'n brug bou maar ek's bang vir die water onder
'n Pad loop in twee rigtings waantoe gaan jy, ek weet nie ek roep jou, ek soek jou, ek skree
Ek skree
Ek skree

Ek skree
Ek skree
Ek skree

Wat sal jy als sê net om die fight te wen
Wat sal jy als gee net om te kry wat jy wil hê
Sal jy jouself verraai net om iemand anders te please
Ek hoop dis die moeite werd, die moeite werd, die moeite werd

Maar wie jy die liefste het maak jou die seerste
En wat jy nie weet nie
Kan nie aan jou vreet nie

Ons probeer 'n brug bou maar ek's bang vir die water onder
'n Pad loop in twee rigtings waantoe gaan jy, ek weet nie ek roep jou, ek soek jou, ek skree
Ek skree
Ek skree

Ek skree
Ek skree
Ek skree

Ons probeer 'n brug bou maar ek's bang vir die water onder
'n Pad loop in twee rigtings waantoe gaan jy, ek weet nie ek roep jou, ek soek jou, ek skree (Skree)
Ek skree (Skree)
Ek skree (Skree)

Ek skree (Skree)
Ek skree (Skree)
Ek skree (Skree)

Ek skree
Ek skree