Houtskool
Klopjag
3:53Hierdie tye moes heroes bring, hierdie tye Hierdie tye moes kinders laat sing En hoekom moes ek die nuus so kry, sonder 'n traan lees hy dit vir my Vir my En wat bly oor om te sê as dit stof is wat hy wil hê? Wat is dit wat ek moet leer, ek vra dit elke keer Want hierdie ding toets vir my Hierdie ding kan maak laat ek val Hierdie ding toets vir my Hierdie ding kan maak laat ek ook val Ek hoop sewe keer jou werk was klaar Ek glo sewe keer jy was okay Ek bid sewe keer vir jou broers en sewe keer vir die res Ek sing sewe keer stof vir jou, ek waai elke keer sewe keer Sewe keer Sewe keer Want hierdie ding toets vir my Hierdie ding gaan maak laat ek val Hierdie ding toets vir my Hierdie ding gaan maak laat ek weer val Want hierdie ding toets vir my Hierdie ding gaan maak laat ek val Hierdie ding toets vir my Hierdie ding gaan maak laat ek weer val