Notice: file_put_contents(): Write of 612 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Klopjag - Balans | Скачать MP3 бесплатно
Balans

Balans

Klopjag

Альбом: Album Drie
Длительность: 5:35
Год: 2005
Скачать MP3

Текст песни

Ek verloor my balans
Te vroeg
Om te weet
Hoe ver ek gaan val

Maar ek steel dit terug
As jy nie kyk nie
Want jy mag nie sien nie
Jy moet weet

Ek verkies
Wakkerbly en dink
Bo slaap en droom
As ek bly lê

Maar jy verwag ek moet wakkerbly en droom
Wakkerbly en droom
Terwyl jy dans

Want dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei
Om my sinne by jou terug te kry
Ja dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei
Om my sinne by jou terug te kry
Terug te kry

Ek verleer my balans
Verloor my gehoor
As jy vir my
Met stomheid slaan

Ek probeer verstaan
Wat dit is
Wat jy wil hê
As jy sê wat jy sê

Ek glo nogsteeds
Dit is beter
Om eerder te veel te voel as te min

So sal jy my daarvan laat hoor
As jy dalk
Jou balans wil verloor

Want dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei
Om my sinne by jou terug te kry
Ja dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei
Om my sinne by jou terug te kry