Kwagga Karnaval
Kurt Darren
3:31Oe, ek wil huis toe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Oe, ek wil huis toe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Ek wens ek het vlerke soos 'n arend Dan vlieg ek maar vir ewig oor die see Want dan vlieg ek na die arms van my moeder En daar sal ek bly tot die dood Oe, ek wil huis toe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Oe, ek wil huis toe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen O dan vlieg ek na die arms van my moeder En daar sal ek bly tot die dood Oe, ek wil huis toe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Oe, ek wil huis toe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Oe, ek wil huis toe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Oe, ek wil huis toe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Oe, ek wil huis toe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie