Ek Vergewe Jou
Leah
2:48Die karre word gepak Die manne vat 'n hoed en 'n vleis pak Ek maak pap tert en braai broodjies, ons is oppad Die vuurtjie word gepak Ons gaan kuier tot die son sak Gooi 'n ietsie op die mense want ons mee saam met die mense wat saak maak Hulle sê die liefde is nie 'n gevoel nie O maar dit wat ek nou voel het ek so lief Die kuier sit die move aan, move aan Soos die JB op plek en more nog ver sit jou move aan, move saam Jy kuier vir die move aan, move aan As ons two step op die stoep en dinge raak op, ek sit my move aan, move saam So kom en sit jou move aan, move saam, ja kom en sit jou move aan Wat gaan ons aan trek? Na die braai van die eeu Sommer kort broek en plakke, ek's kort op jou hakke wees wakker So skink vir ons 'n glasie En kom ons vier hierdie nasie Op die hier en die nou, vanaand sal ons onthou vir die boeke Hulle sê die liefde is nie 'n gevoel nie O maar dit wat ek nou voel Het ek so lief Die kuier sit die move aan, move aan Soos die JB op plek en more nog ver sit jou move aan, move saam Die kuier vir die move aan, move aan As ons two step op die stoep en dinge raak op, ek sit my move aan, move saam So kom en sit jou move aan, move saam Ja kom en sit jou move aan Move aan, move aan Move aan, move saam Move aan, move aan Move aan, move saam, kom en sit jou move aan Dit voel al weer soos skaap chop, lekker pot, gat skop, op skop, voel hoe vat die aand jou Dit voel al weer soos vas trap, mielie pap, klip werf in 'n erf, voel hoe vat die aand jou Voel hoe vat die aand jou Die kuier sit die move aan, move aan Soos die JB op plek en more nog ver sit jou move aan Move saam Die kuier sit die move aan, move aan Soos die JB op plek en more nog ver sit jou move aan Move saam Die kuier vir die move aan, move aan As ons two step op die stoep en dinge raak op, ek sit my move aan, move saam So kom en sit jou move aan, move saam Ja kom en sit jou move aan, move aan Move aan, move saam Move aan, move aan Move aan, move saam Ja kom en sit jou move aan, move saam Ja kom en sit jou move aan