Verlange
Len Muller
3:00Drink die aand en skink die wyn Hang liggies op teen die deurkosyn So lank te ver te ver van jou So kom ons wees net hier in die hier en nou Al my planne lê ek nou neer Om net 'n bietjie tyd saam met jou te spandeer Ons het min om te verloor En ons drome lê nog voor Ons moet vasklou aan mekaar Mens is nie 'n eiland nie Jy is nooit alleenig nie Ons is almal hier vir jou Kom ons wees reën op mekaar se land Jy moet weet ek is aan jou kant Dis bymekaar waar ons kan genees Soos 'n hospitaal vir eensaam wees Ons het min om te verloor En ons drome lê nog voor Ons moet vasklou aan mekaar Mens is nie 'n eiland nie Jy is nooit alleenig nie Ons is almal hier vir jou So al my planne lê ek nou neer Om net 'n bietjie tyd saam met jou te spandeer Ons het min om te verloor En ons drome lê nog voor Ons moet vasklou aan mekaar Mens is nie 'n eiland nie Jy is nooit alleenig nie Ons is almal hier vir jou Al ons vriende is hier Maar ek kyk net vir jou Kom ons stel 'n heildronk in op ons