Jy Moet Weet
Len Muller
3:18Onder sterre en in die see Oor die berge en deur rivier Weke, jare, ure, nou Ek verlang my wese net na jou Storm winde en sonskyn nag Wolke wat berus nog ‘n dag Maar alles in my hart en gees Wil net aan jou wese kleef Ja alles in my hart, my vlees Wil net by jou wees Ek wil net by jou wees Storm winde en sonskyn nag Wolke wat berus nog ‘n dag Hoog vlieg en laag swaai By ‘n blou see omgedraai Want alles in my hart en gees Wil net aan jou wese kleef Ja alles in my hart my gees Wil by jou wees O ek het in die aand verdwaal Oppad van die Kaap terug na jou toe en Ek sal nooit dieselfde wees nie Vandat ek jou ken Die pad het sy tol ge-eis Te veel van myself moes gee En ek sal nooit dieselfde wees nie Vandat ek jou ken