Plaas Toe
Loufi
4:37Ek staan op in die oggend niks geld in my sak Reality is ek is broke 'n bietjie platter as plat Ek try away kyk dit mayday skop my in die gat Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my 'n gun Ek staan op in die oggend niks geld in my sak Reality is is broke 'n bietjie platter as plat Ek try away kyk dit mayday skop my in die gat Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my 'n Vandag gaan ons 'n bank rob Vandag gaan ons 'n eh vandag gaan ons 'n eh Vandag gaan ons 'n bank rob Vandag gaan ons 'n vandag gaan ons 'n eh Vandag gaan ons 'n bank rob Vandag gaan ons 'n vandag gaan ons 'n eh Vandag gaan ons 'n bank rob Vandag gaan ons 'n vandag gaan ons 'n eh Vandag gaan ons 'n Ek staan op in die oggend sukkelings to wake up Ek check my foon ek kry 'n message it's van nog 'n pay cut My overtime is overdue ons skuld bly vir my bel Ek's in die shower maak dit klaar kry 'n call van my pel Hy sê die petrol prys is moer toe en gaan op met 'n rand Ek kry my fiets toe in die garage en begin net te trap Nou's ek 'n hele paar minute verder van die werk af My phone lui weer, dis hy weer (Jy's laat vir die span) Ek staan op in die oggend niks geld in my sak Reality is ek is broke 'n bietjie platter as plat Ek try away kyk dit mayday skop my in die gat Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my 'n gun Ek staan op in die oggend niks geld in my sak Reality is ek is broke 'n bietjie platter as plat Ek try away kyk dit mayday skop my in die gat Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my 'n Vandag gaan ons 'n bank rob Vandag gaan ons 'n eh vandag gaan ons 'n eh Vandag gaan ons 'n bank rob Vandag gaan ons 'n vandag gaan ons 'n eh Vandag gaan ons 'n bank rob Vandag gaan ons 'n vandag gaan ons 'n eh Vandag gaan ons 'n bank rob Vandag gaan ons 'n vandag gaan ons 'n eh Vandag gaan ons 'n Nou sit ek jobless en topless met 'n bier in my hand Ek check ek kannie meer so sit nie ek moet kom met 'n plan Ek kry my spaar bussie uit en skud hom op laat hy kak Al wat daar uit geval het was nie eers genoeg vir 'n melk Wat my phone weer vibrate en ek die nommer so kyk Sien ek dis net bang girle seker weer opsoek na my Ek's van die dae wat ons brood koop met change in ons sak Nou betaal ons almal krag en hulle sit dit steeds af Ek staan op in die oggend niks geld in my sak Reality is ek is broke 'n bietjie platter as plat Ek try away kyk dit mayday skop my in die gat Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my 'n gun Ek staan op in die oggend niks geld in my sak Reality is ek is broke 'n bietjie platter as plat Ek try away kyk dit mayday skop my in die gat Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my 'n Vandag gaan ons 'n bank rob Vandag gaan ons 'n eh vandag gaan ons 'n eh Vandag gaan ons 'n bank rob Vandag gaan ons 'n vandag gaan ons 'n eh Vandag gaan ons 'n bank rob Vandag gaan ons 'n vandag gaan ons 'n eh Vandag gaan ons 'n bank rob Vandag gaan ons 'n vandag gaan ons 'n eh Vandag gaan ons 'n bank rob Vandag gaan ons 'n vandag gaan ons 'n eh Vandag gaan ons 'n bank rob Vandag gaan ons 'n eh vandag gaan ons 'n eh Vandag gaan ons 'n bank rob