Notice: file_put_contents(): Write of 626 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Lucas Maree - Bloedstraat | Скачать MP3 бесплатно
Bloedstraat

Bloedstraat

Lucas Maree

Альбом: Miljoen
Длительность: 3:10
Год: 1993
Скачать MP3

Текст песни

Laataand in die skaduwees van Bloedstraat
Dans hy met sy besem op die mark
Van 'n ou versleute deuntjie uit 'n tyd toe hy 'n seuntjie was iewers in die heuwels van Natal
Iewers in die heuwels van Natal

Sy voete ken die ritme van die aarde
Sy skoene trap die pas uit aand na aand
Al is sy ligaam vlenters dra sy oë die glans
Van 'n soeker na ou drome in 'n dans
Van 'n soeker na ou drome in 'n dans

En sy dans is die sleutel tot sy krag sy voortbestaan
En hy dans vir die sterre en die maan
En sy dans bring vertroosting as sy wêreld wil vergaan
Waar hy dans in Bloedstraat aand na aand
Waar hy dans in Bloedsrtraat

Laataand in die skaduwees van Bloedstraat
Staan hy met sy besem elke aand
En dans die besem-impie met sy broekspyp sonder some
Huis toe op die vlerke van 'n droom
Huis toe op die vlerke van 'n droom

En sy dans is die sleutel tot sy krag sy voortbestaan
En hy dans vir die sterre en die maan
En sy dans bring vertroosting as sy wêreld wil vergaan
Waar hy dans in Bloedstraat aand na aand
Waar hy dans in Bloedstraat

En sy dans is die sleutel tot sy krag sy voortbestaan
En hy dans vir die sterre en die maan
En sy dans bring vertroosting as sy wêreld wil vergaan
Waar hy dans in Bloedstraat aand na aand
Waar hy dans in Bloedstraat aand na aand
Hy dans in Bloedstraat aand na aand
Hy dans in Bloedstraat aand na aand