Notice: file_put_contents(): Write of 643 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Lucas Maree - Heel Van Vooraf | Скачать MP3 бесплатно
Heel Van Vooraf

Heel Van Vooraf

Lucas Maree

Альбом: Mot Om Die Kers
Длительность: 4:57
Год: 1998
Скачать MP3

Текст песни

As ek my lewe heel van vooraf oor kon kry
Sou ek min of meer dieselfde draaie maak
Sonder om te twyfel elke padjie ry
En hoop ek loop jou ook weer raak

Selfs dieselfde voute sal ek weer begaan
Al kom ek voor dieselfde straf te staan
Die seer van val en opstaan sal ek elke keer trotseer
Want hopelik ontmoet ek jou ook weer

Ek sou als presies net so weer oor wou doen
Ek sou alles net so wou herhaal
Want as ek als dieselfde doen
Speel jy dalk dieselfde rol in my verhaal

Met waters wat verby is sal geen meul weer maal
En ek sou elke druppel weer betaal
Net vir nog een oomblik om vir jou te sê
Dat jy als is wat ek eintlik graag wou hê

Ek sou als presies net so weer oor wou doen
Ek sou alles net so wou herhaal
Want as ek als dieselfde doen
Speel jy dalk dieselfde rol in my verhaal

Met waters wat verby is sal geen meul weer maal
En of jy als benut het kan slegs jy bepaal
Tog sou ek net een ding graag anders wou hê
Ek wens ek het dit meer vir jou gesê