Notice: file_put_contents(): Write of 664 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Lucas Maree - Die Weduwee Se Kruik | Скачать MP3 бесплатно
Die Weduwee Se Kruik

Die Weduwee Se Kruik

Lucas Maree

Длительность: 4:06
Год: 1996
Скачать MP3

Текст песни

Ons almal is maar bang dat die liefde dalk sal opraak
Dus probeer ons toe om swerwens toe  bewaak
En dan bere jy dit suinig in die hart se diepste kluis
En hou jou naaste op 'n afstand met jou vuis

Maar as die goeters wat mens weggee wat jou ryk maak
En dit is daarmee wat jy mense om jou raak
Want wat beteken liefde dan as jy dit nie gaan gebruik nie?
Of 'n blom se geur as niemand daaraan ruik nie?

Ek vermoed die hart werk soos die weduwee se kruik
Wat vol bly selfs al sou sy dit gebruik
Ek vermoed die hart werk soos die weduwee se kruik
En die liefde is die olie in sy buik

Dis eintlik so eenvoudig en tog almal murmereer
Want die liefde het 'n les wat baie rmin van ons ooit leer
Jy kannie liefde optel soos in boekhou balanseer nie
Want liefde's wuns se som bly omgekeerd

En as die goeters wat mens weggee wat jou ryk maak
En dit is daarmee wat jy mense om jou raak
Wat beteken liefde as jy dit nie gaan gebruik nie?
Of 'n blom se geur as niemand daaraan ruik nie?

Ek vermoed die hart werk soos die weduwee se kruik
Wat vol bly selfs al sou sy dit gebruik
Ek vermoed die hart werk soos die weduwee se kruik
En die liefde is die olie