Droomvrou
Lucas Maree
Kyk hoe sluit die son die hemel oop Kyk hoe wyk die nag voor die dag Kyk hoe word die see in goud gedoop Kyk hoe bloos die strand vol van hoop Gedagtes vat my soos 'n kolk wat draai Deur die newels na Victoriabaai Waar die branders in die skuim rond waai Styg my hart tot waar die seemeeu draai Ai ai ai ai ai ai ai Ai ek wens ek was nou daar Ai ai ai ai ai ai ai Op my kliptroon by Victoriabaai Daar kan ek nog soms my siel oop knoop Daar verdwyn die nag en word dit dag Daar kan ek my kop van kommer stroop Op my rots my troon vind ek hoop Ai ai ai ai ai ai ai Ai ek wens ek was nou daar Ai ai ai ai ai ai ai Op my kliptroon by Victoriabaai