Nog Net Een Keer
Manie Jackson
3:42As die son nooit skyn En elke dag is donker Bly net aanhou glo Want daar’s hoop daar bo Wanneer jy dalk voel Dis die einde van jou mores Daar is hoop vandag voel die lewenskrag Die lewe lê voor Bly net glo bly net glo bly net glo Die son dryf die donker weg Daar’s ‘n lig net vir jou en vir my Bly glo net in liefde Hou net aan hou net aan hou net aan Daar’s soveel wat vir ons wag Sprei jou vlerke en vlieg met die wind By die sterre en hemel verby Bly net aanhou glo As die donker kom Om alles te verduister Moet jy als probeer More skyn die son weer Jy moet altyd weet Die sterre brand ook helder As die nag lank raak lig jou kop omhoog Laat jou trane droog Bly net glo bly net glo bly net glo Die son dryf die donker weg Daar’s ‘n lig net vir jou en vir my Bly glo net in liefde Hou net aan hou net aan hou net aan Daar’s soveel wat vir ons wag Sprei jou vlerke en vlieg met die wind By die sterre en hemel verby Bly net aanhou glo Al jou twyfel en al jou vrae Alles wat jy nie weet Eendag sal die antwoord kom Tot dan moet jy aanhou bly glo Bly net glo bly net glo bly net glo Die son dryf die donker weg Daar’s ‘n lig net vir jou en vir my Bly glo net in liefde Hou net aan hou net aan hou net aan Daar’s soveel wat vir ons wag Sprei jou vlerke en vlieg met die wind By die sterre en hemel verby Bly net aanhou glo