Asemrowend
Leon Ferreira
3:40Hy't die mosterdsaad kom plant in my Met Sy Woord het Hy dit nat gelei En 'n sonstraal van liefde daaroor laat skyn En die mosterdsaad word 'n lewensboom Gewortel, langs 'n Waterstroom en dra vrugte van geloof, liefde en hoop En as jy my vra, hoe ek staande bly In 'n stukkende wereld rigting kry Dan kan ek bely Dis die mosterdsaad in my En as ek sou wonder hoe jy bly vertrou In die donkerte steeds rigting hou Dan sien ek dit gou Dis daai mosterdsaad in jou Is daar 'n stormwind oor jou stormsee Is jy bang jy sink? Gee die eerste tree Na waar die Meester van die weer op die water staan Dit is nooit te laat om met jou berg te praat En uit te spel wat die Woord vertel Van dié wat glo in die krag van die Here se Naam En as jy my vra, hoe ek staande bly In 'n stukkende wereld rigting kry Dan kan ek bely Dis die mosterdsaad in my En as ek sou wonder hoe jy bly vertrou In die donkerte steeds rigting hou Dan sien ek dit gou Dis daai mosterdsaad in jou Die voedingskrag in die Lewensbrood Is die krag van die mosterdwoord En as jy my vra, hoe ek staande bly In 'n stukkende wereld rigting kry Dan kan ek bely Dis die mosterdsaad in my En as ek sou wonder hoe jy bly vertrou In die donkerte steeds rigting hou Dan sien ek dit gou Dis daai mosterdsaad in jou Ja as ek sou wonder hoe jy bly vertrou In die donkerte steeds rigting hou Dan sien ek dit gou Dis daai mosterdsaad in jou Dan sien ek dit gou (Dit is die) Dis die mosterdsaad in jou Dan sien ek dit gou Dis daai mosterdsaad in jou (Mosterdsaad in jou)