Notice: file_put_contents(): Write of 664 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Onbeskaamd - Hoe Groot Is Ons God (Live) | Скачать MP3 бесплатно
Hoe Groot Is Ons God (Live)

Hoe Groot Is Ons God (Live)

Onbeskaamd

Альбом: Onbeskaamd Live!
Длительность: 4:57
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Die weelde van die Heer
Gekleë in majesteit
Die hele aarde juig
Die hele aarde juig

Hy klee Homself met lig
En duisternis moet vlug
Begin en die einde
Begin en die einde

Hoe groot is ons God
Ons sing, hoe groot is ons God
Almal sal sien
Hoe groot is ons God

Eeue kom en gaan
En tyd is in Sy hand
Begin en die einde
Begin en die einde

Die Godheid, drie-in-een
Oh, Vader, Gees en Seun
Die leeu en die lam
Die leeu en die lam

Hoe groot is ons God
Ons sing, hoe groot is ons God
Almal sal sien
Hoe groot is ons God
Te groot is on God

Hoe groot is ons God
Ons sing, hoe groot is ons God
Almal sal sien
Hoe groot is ons God
Want Hy's die naam bo elke naam

Oh, naam bo elke naam
Waardig is die lam
My hart sal sing
Hoe groot is ons God

Naam bo elke naam, oh, naam bo elke naam
Waardig is die lam
Oh, my hart sal sing
Hoe groot is ons God

Hoe groot is ons God
Ons sing, hoe groot is ons God
(Almal sal sien) Almal
(Hoe groot) Hoe groot
(Is ons God) Hoe groot is ons God

Hoe groot is ons God
Ons sing, hoe groot is ons God
Almal sal sien
Hoe groot is ons God