Kom Alle Getroues
Pieter Smith
3:26Wys my nog ‘n see kus begrawe in die blou Wys my nog ‘n laeveld waar berge om jou vou Wys my nog iets mooier as jy kan beter kry En ek wys jou die wêreld waar ek bly Strande is my woning, rotse is my huis Vlaktes is my voorstoep en berge my kombuis Waar ‘n ritsel in die skemer oor die doringbome gly Sal die stilte vir jou fluister, dis hier waar jy wil bly Hier by jou Suid Afrika Nêrens is daar mooier as hier waar ek nou staan Hier by jou Suid Afrika Mag die winde wat hier dwaal my altyd dra Altyd dra Lower is die bome helder is die see Nêrens is daar mooier as wat dié land jou kan gee Waar ‘n wilger voor die maan buig en die eikebome troon Sal die stilte vir jou fluister, dis hier waar jy wil woon Hier by jou Suid Afrika Nêrens is daar mooier as hier waar ek nou staan Hier by jou Suid Afrika Mag die winde wat hier dwaal my altyd dra Altyd dra oor ‘n vlakte waar vaalbosse woon, oor ‘n tuin waar die dag in die stilte kan droom Oor ‘n wind waar die lig deur die donker breek in die nag As die vreemde jou roep en jou voetspore dalk in ‘n verre land verdwaal Sal die stilte wat hier woon jou altyd dra Altyd dra Hier by jou Suid Afrika Nêrens is daar mooier as hier waar ek nou staan Hier by jou Suid Afrika Mag die winde wat hier dwaal my altyd dra Hier by jou Suid Afrika Nêrens is daar mooier as hier waar ek nou staan Hier by jou Suid Afrika Mag die winde wat hier dwaal my altyd dra Hier by jou Suid Afrika Nêrens is daar mooier as hier waar ek nou staan Hier by jou Suid Afrika Mag die winde wat hier dwaal my altyd dra Altyd dra Suid Afrika