Hier Teen Jou Lyf
Ray Dylan
4:11Alles het sy tyd en plek En elke ding sy naam Tog wil ons die swaarkry soms Ver vooruit gaan haal En niemand weet wat die toekoms bring En wat more vir ons hou Hierdie lewe is vir ons gegee Kom ons leef hom nou Sewe dae sewe nagte sewe wonders en nog meer Dis vir ons en dis vir altyd Ons moet gee wat ons kan gee Sewe dae sewe nagte sewe wonders en nog meer Dis geskenke uit die hemel Waaruit ons elke dag kan leer Alles is van korteduur En alles gaan verby Waaroom laat ons ons dan toe Dat ongeluk ons ry? Iemand weet wat die toekoms bring En wat more vir ons hou Hierdie lewe is vir ons gegee Kom ons leef hom nou Sewe dae sewe nagte sewe wonders en nog meer Dis vir ons en dis vir altyd Ons moet gee wat ons kan gee Sewe dae sewe nagte sewe wonders en nog meer Dis geskenke uit die hemel Waaruit ons elke dag kan leer Sewe dae sewe nagte sewe wonders en nog meer Dis vir ons en dis vir altyd Ons moet gee wat ons kan gee Sewe dae sewe nagte sewe wonders en nog meer Dis geskenke uit die hemel Waaruit ons elke dag kan leer Dis geskenke uit die hemel Waaruit ons elke dag kan leer Elke dag kan leer