My Angel Face
Ray Dylan
3:14Ek word wakker Nog ‘n splint in my oog Ek’s in die rug geskiet Met wie se pyl en boog? Dis ‘n wrede gevoel (Wrede gevoel) Of was dit net ‘n droom? Mag ek oor begin? Dan ek begin ek weer skoon Dit is myne Dis my hart wat jy so tart Dit is myne Dis my siel wat jy verniel Dit is myne Dis my lewe dis my besluit Dit is myne Dis wie ek is Ek is moeg gedra Die wêreld raak soms so swaar Daar’s ‘n knop in my keel As u na my staar (Na my staar) Dis die honger in my Die honger van ‘n kind Om stil te wees Tot die waarheid my vind Dit is myne Dis my hart wat jy so tart Dit is myne Dis my siel wat jy verniel Dit is myne Dis my lewe dis my besluit Dit is myne Kyk ek staan hier En dis donker om my Ek’s gemartel Met jou leuens en vreedheid Dis ‘n wrede gevoel Of was dit net ‘n droom? Mag ek oor begin? Dan begin ek weer skoon Dit is myne Dis my hart wat jy so tart Dit is myne Dis my siel wat jy verniel Dit is myne Dis my lewe dis my besluit Dit is myne Dis wie ek is