Baby Tjoklits
Gerhard Steyn
3:14Jessie ek onthou toe ons nog kinders was Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag Drome gedroom in die lang gras by die vlei Hoe ons eendag groot sou word En altyd saam wees Jessie ek en jy Jessica! Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou Jessica! Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou Jessica! Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel As ek sê ek is op my knieë, net oor jou Jessica! En toe dit lig word was jy warm, om my gevou Jessie ek onthou nog daardie eerste soen Jou oë se bruin agter die paviljoen Die wind (Die wind) Die son (Die son) Jou mond (Jou mond) Jy het gevra of ek van jou hou? Ek lief jou Jessie my baby ek sê dit nou Jessica! Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou Jessica! Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou Jessica! Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel As ek sê ek is op my knieë, net oor jou Jessica! En toe dit lig word was jy warm, om my gevou Jessica! Jessica! Jessica! Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel As ek sê ek is op my knieë net oor jou Jessica! En toe dit lig word was jy warm om my gevou Jessica!