Sluise Van Die Hemel
Bok Van Blerk
3:51Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei aham Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei aham Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei Maar 'n opsitkers kon hy nêrens kry Aham aham aham Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei aham Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei aham Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei Maar 'n opsitkers kon hy nêrens kry Aham aham aham Aham aham aham O tingelingeling die padda spring hy spring in die water in O tingelingeling hy's in hy's in hy's binne in die water in O tingelingeling die padda spring hy spring in die water in O tingelingeling hy's in hy's in hy's binne in die water in 'n Vlooi is 'n ding wat byt wat byt 'n vlooi is 'n ding wat byt Hy byt aan jou kuit en jou oë val uit 'n vlooi is 'n ding wat byt 'n Hen is 'n ding wat lê wat lê 'n hen is 'n ding wat lê Sy lê en sy lê het die hane gesê 'n hen is 'n ding wat lê O tingelingeling die padda spring hy spring in die water in O tingelingeling hy's in hy's in hy's binne in die water in Hy's binne in die water in Hy's binne in die water in O die donkie ja die donkie Die donkie is 'n wonderlike ding Hy staan en hik met sy kop in 'n mik Die donkie is 'n wonderlike ding O die donkie ja die donkie Die donkie is 'n wonderlike ding Hy rol in die sand en hy vreet koerant Ja die donkie is 'n wonderlike ding Hy rol in die sand en vreet koerant Ja die donkie is 'n wonderlike ding Jou bruinoog nooi jou donkerkop Jou pannekoek jou lolliepop Jou toetsie toet jou sonnestraal Vir jou kom ek nog haal Jou suikerriet jou witbeskuit Jou meebosstroop jou moskonfyt Jou heuningnes jou vleispastei Vir jou wil ek nog kry Hasie hoekom is jou stert so kort Hasie hoekom is jou stert so kort Hasie hoekom is jou stert so kort En wat het van jou stertjie geword ? Hasie hoekom is jou stert so kort Hasie hoekom is jou stert so kort Hasie hoekom is jou stert so kort En wat het van jou stertjie geword ? Die olifant die olifant Met pote so groot en plat Die olifant die olifant Hy swaai swaai so lomp oor die pad Hy wil iemand nooi na die olifantbal Want jy weet olifant is vir dans te mal Die seekoei sê nee man ek is mos verloof Aan die seekoei daar doer in die kloof Die olifant die olifant Het dadelik vir klein muis gevra Die olifant die olifant Is bly want die klein muis sê ja Die aand kom die paartjie so aangestap Hul dans baie mooi sonder tone te trap So fraai het die tweetjies gewals oor die vloer Onder die sterre gaan stap en die sonnetjie loer O ek het 'n perd 'n blinkvosperd met 'n splinternuwe saal En ek klim op my perd my blinkvosperd en ek kom om jou te haal Want jy het gesê as ek jou wil hê dan moet ek jou kom haal Op 'n mooi ryperd my blinkvosperd met 'n splinternuwe saal O ek het 'n perd 'n blinkvosperd met 'n splinternuwe saal En ek klim op my perd my blinkvosperd en ek kom om jou te haal Want jy het gesê as ek jou wil hê dan moet ek jou kom haal Op 'n mooi ryperd my blinkvosperd met 'n splinternuwe saal Op 'n mooi ryperd my blinkvosperd met 'n splinternuwe saal Langs 'n groen doringboom sit 'n kêrel en droom Sy gedagtes hoog in die takke En hy droom van 'n plaas sonder 'n enkele baas Waar 'n man werk hande in die sakke En hy droom van 'n land waar die branders brand En die trekkers trek tesame En 'n brandewyndam waar die lammers lam En die ministers minis vir die vale Die gezoem van die bye en die lekker turksvye Die soda spuitfonteine Waar die springbokke spring en die blesbokke bles En die boerbokke boer in die berge Die gebrom van die brommers op die vrot komkommers In die dam daar ver op die takke Waar die akkedisse ak en die kakkerlakke lak En die bobbejane bob in die berge