Notice: file_put_contents(): Write of 618 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Riana Nel - Skouers | Скачать MP3 бесплатно
Skouers

Skouers

Riana Nel

Альбом: Jy Sal Weet
Длительность: 3:29
Год: 2017
Скачать MP3

Текст песни

As verwarm my hart geselskap hou
En verlies my hart gevange hou
Kies ek om nie te vrees
Ek weet U's in beheer

As die grond onder my weg sou gee
Net verwoesting na my elke tree
Kies ek om nie te vrees
Ek weet U's in beheer

My hulp kom van bo, en in my God sal ek glo
Want U dra my swakheid, my siekte, my gebroke hart op U skouers
U skouers

My hulp kom van bo, U is my rus, my vermoë
Ek hoef nie te sien om te glo want U lig my tot bo op U skouers
U skouers

U laster wat gebreek is
En die trane wat gereën is
U kruis is my belofte (U kruis is my belofte)
U voorsien in my behoefte

My hulp kom van bo, en in my God sal ek glo
Want U dra my swakheid, my siekte, my gebroke hart op U skouers
U skouers

My hulp kom van bo, U is my rus, my vermoë
Ek hoef nie te sien om te glo want U lig my tot bo op U skouers
U skouers

My hart is van U
My hart kom van U
My hart is in U
My hulp is in U