Notice: file_put_contents(): Write of 638 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Riku Latti - Oorlogtyd | Скачать MP3 бесплатно
Oorlogtyd

Oorlogtyd

Riku Latti

Длительность: 3:59
Год: 2006
Скачать MP3

Текст песни

Man
Ek kan sien daar's vanaand weer 'n stryery (Stryery)
Papierbol
En dis eggo's wat ons aan die pen laat ry (Pen laat ry)
Daar is Bush
Hy lyk woes
En almal dink hy is 'n

En hy dans
Met die Brit jy kan sê hul is kop in een mis (Kop in een mis)
Hul stap saam
Hand aan hand soos een man as hul die Ooste uitwis (Ooste uitwis)
Daar is Blair
Hy het flair
Het iemand iets anders te sê

Dit is oorlog tyd alweer weer weer (Sê die man wat als beheer)
Hy het olie op die brein brein brein (Hy kom uit die woestyn)
Hoor hoe praat soveel Cocaine

Dit is oorlog tyd alweer weer weer (Sê die man met die geweer)
En hy hang sy lyf proveer veer veer (Hy staan voor haar en hy keer)
Hy't al lang lank al vergeet

CNN
Het gewen want die wêreld wil bomme sien klap (Bomme sien klap)
BBC
Sky TV fabriseer hul eensydige twak (Eensydige twak)
Want hul sê
Wat hul sê
Soos die heks in die print dit wil hê

Maar Saddam
Was die enigste lam wat die arend wou vang (Arend wou vang)
Maar hy's wyd
En die hele Iraq is met bomme beskuit (Bomme beskuit)
Wes is bes
Oos is boos
En gou is ons aardetjie voos

Dit is oorlog tyd alweer weer weer (Sê die man wat als begeer)
Hy het dollars op die brein brein brein (Daar is rassa en dis klein)
En die sluit soos 'n konyn

Dit is oorlog tyd alweer weer weer (Sê die man wat self beseer)
Hy kan soos 'n speld verdwyn dwyn dwyn (Lê hy daar in stof en pyn)
Wie weet waar hy sal verskyn