Halley Se Komeet
Robbie Wessels
3:52Al bly ek in die noorde Altyd luister na my woorde My vals kitaar akkoorde Van kleins Wil my skel oor al my klere My troos na al my sere En die wawyd oopstaan deur Net sy Wil jy weet waaroor ek treur? Klop klop saggies teen my deur Is my hart nogsteeds so seer Soos laasjaar? Wou jy weet waaroor ek huil? Is my kamer nog so vuil? Sou jy alles kon verruil Vir liefde? Ek pluk vir jou ‘n Sonneblom langs die pad Angeline Jy’t gister weer teveel na ons verlang Ek pluk vir jou ‘n Sonneblom langs die pad Angeline Gister het die griep my weer gevang In die maan se diepste krater Los haar eie sere tot later Les my dors as ek ontwater Nogsteeds Raak ons die paaie somtyds byster Altyd naby om te luister As die duiwel soms kom fluister In my oor Ek pluk vir jou ‘n Sonneblom langs die pad Angeline Jy’t gister weer teveel na ons verlang Ek pluk vir jou ‘n Sonneblom langs die pad Angeline Gister het die griep my weer gevang Ek pluk vir jou ‘n Sonneblom langs die pad Angeline Jy’t gister weer teveel na ons verlang Ek pluk vir jou ‘n Sonneblom langs die pad Angeline Gister het die griep my weer gevang