Snoekie
Robbie Wessels
3:20As ek opstaan Met my Springboktrui nog aan en my tokse en my skrumpet op my laai Trek ek my broek aan En ek luister na die haan wat so windgat bo my kamervenster kraai Dan eet ek slappap Lees die koerant hier op my deurtrap oor die Hane en die Kiwi’s teen die Bok Net voor ek terugstap Trap ek op ‘n ou nat vloerlap en ek gly en val soos Gregan op my kop Nou droom ek ek draf op teen die Hane en die Aussies En ek draf op teen die All Black span En die hele bladdy land is op hulle tone Want ek drop en ek skop saam met 14 man Nou droom ek verder Hoe die senuwees vererger as Habanana ‘n skip pass vir my gooi Nou hol ek lekker En my bene voel al sterker maar die volgende oomblik sien ek rooi Ek voel ‘n steekpyn Reg onder my broeklyn asof iets my onophoudelik wil stuit Ek sien ‘n lig skyn Ek’s by my volle bewusyn dit is Mallie my Jack Russel wat my byt Nou wens ek ek draf op teen die Hane en die Aussies En ek draf op teen die All Black span En die hele blady land is op hulle tone Want ek drop en ek skop saam met 14 man O die Bokke (o die Bokke) O die Bokke (o die Bokke) Oh die Hane en die Kiwi’s kan maar weet O die Bokke (o die Bokke) O die Bokke (o die Bokke) Ja die Aussie’s en die Iere kan vergeet As ek opstaan Met my Springboktrui nog aan en my tokse en my skrumpet op my laai Trek ek my broek aan En ek luister na die haan wat weer windgat bo my kamervenster kraai Dan eet ek slappap Lees die koerant hier op my deurtrap oor die Hane en die Kiwi’s teen die Bok Net voor ek terugstap Soek ek weer die ou nat vloerlap en ek gly en val soos Gregan op my kop Ja ek gly en val soos Gregan op my kop Ons draf op teen die Hane en die Aussies En ons draf op teen die All Black span En die hele blady land is op hulle tone Want ons drop en ons skop ons is 15 man O die Bokke (O die Bokke) O die Bokke (O die Bokke) Oh die Hane en die Kiwi’s kan maar weet O die Bokke (O die Bokke) O die Bokke (O die Bokke) Ja die Aussie’s en die Iere kan vergeet O die Bokke (O die Bokke) O die Bokke (O die Bokke) Oh die Hane en die Kiwi’s kan maar weet O die Bokke (O die Bokke) O die Bokke (O die Bokke) Ja die Aussie’s en die Iere kan vergeet Ons draf op teen die Hane en die Aussies En ons draf op teen die All Black span En die hele blady land is op hulle tone Want ons drop en ons skop ons is 15 man