Gym Of All Nations
Robbie Wessels
3:24Daar's 'n special op whisky by Teazers van half agt tot tien En ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien Sy maak haar debut op die dansvloer na jare se wag En Hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag En ons drink whisky hier by Teazers En Snoekie dans so mooi En ons almal se speedometers Is al in die rooi Want jy's pragtig Snoekie Al is jou broek nie aan En net daar besef ons Snoekie is 'n man Nou vir Hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk Want vir maande het hy elke naweek vir haar vasgedruk Vir maande was Hendrik ons groot vriend se hart baie seer Want sy't altyd gesê dis haar sleutels of haar geweer En ons drink whisky hier by Teazers En Snoekie dans weer mooi En ons almal se speedometers Is nie meer in die rooi Want jy's pragtig Snoekie Maar hou net aan jou broek Want Hendrik het al klaar teveel gevloek Nou drink ons brandy hier by Presleys Want Hendrik het gevra Dat ons asseblief moet padgee Want ons kan ons nie gedra Brandy en cola ons kyk vir Lola En sy dans net so rof Maar Hendrik sê sy's donners onbeskof