Lied Van Die Engele
Ronéll Erasmus
3:10Elke dag bid ek tot U Heer Vra dieselfde daagliks keer op keer Vir liefde en genade Vir elke dag se wees, vergifnis wat my hart begeer Onse Vader in die Hemel Laat U wil geskied In die Hemel so op aarde Ons stukkie brood verniet Laat ons nie in die versoeking Maar verlos ons van die bose U's die ryk en U's die sterkte Vir ewig en altyd Amen Wat ek vra vir seker wat ek kry U plan is groter net alleen vir my In alwagting wag ek hier, my oë hou ek op U Vir 'n antwoord, my hart is weer hernu Onse Vader in die Hemel Laat U wil geskied In die Hemel so op aarde Ons stukkie brood verniet Laat ons nie in die versoeking Maar verlos ons van die bose U's die ryk en U's die sterkte Vir ewig en altyd Amen Onse Vader in die Hemel Laat U wil geskied In die Hemel so op aarde Ons stukkie brood verniet Laat ons nie in die versoeking Maar verlos ons van die bose U's die ryk en U's die sterkte Vir ewig en altyd Amen