Ek Wil Lewe (Feat. Franja Du Plessis)

Ek Wil Lewe (Feat. Franja Du Plessis)

Ruan Josh

Альбом: Eggo
Длительность: 3:33
Год: 2017
Скачать MP3

Текст песни

Elke woord wat ek sê, skryf my verhaal
En oor jare van nou sal ek dit weer kom haal
Om te lees soos ’n storie
Die storie van my

Elke hartklop asem binne my
Moet ’n rede hê, want dit gaan gou verby
Kan nie langer wag nie
Dis my begin

Ek maak nou my drome waar
Ek maak nou my drome waar

Die tyd van my lewe is nou
Elke oomblik, sekonde om te onthou
Ek is jonk, ek is vry
Ek wil lewe
Ek wil wees wie ek is, sonder vrees
Ek wil eendag sê, ek was daar gewees
Ja die tyd van my lewe, dis nou

Gister is weg, ek sal dit nooit terug kry
En more bly onbekend vir my
Wat ek het is net vandag
net vandag

Wil die beste maak, van hier en nou
Wil my drome styf in my hande hou
Het ’n beurt gekry
Dis my begin

Die tyd van my lewe is nou
Elke oomblik, sekonde om te onthou
Ek is jonk, ek is vry
Ek wil lewe
Ek wil wees wie ek is, sonder vrees
Ek wil eendag sê, ek was daar gewees
Ja die tyd van my lewe, dis nou

As die kans na my toe kom, sal ek dit vat
daar’s ’n vuur hier in my hart, hier in my hart

Die tyd van my lewe is nou
Elke oomblik, sekonde om te onthou
Ek is jonk, ek is vry
Ek wil lewe
Ek wil wees wie ek is, sonder vrees
Ek wil eendag sê, ek was daar gewees
Ja die tyd van my lewe, dis nou
Ja die tyd van my lewe, dis nou
Ja die tyd van my lewe, dis nou