Dis Jy Wat My Dra
Ruan Josh
3:34Jou hande teen my ek voel jou asem My hart se ruite is toegewasem Ek hoor dit hier Ooh dis liefde die My hart klop vinnig hy volg jou spore Hy hoor al’s deur die selfde ore Wat kan ek doen? Want liefde is liefde En liefde kies my hart vir jou Ek weet dat ek jou vas wil hou Want liefde is liefde Jou lewe is lewe Ons lewens paaie het gekruis Die waarheid weer vir my gewys Want liefde is liefde Jou woorde in my het niks meer nodig Jou glimlag flikker soos helder kerslig Met jou by my Mmm vlieg als verby My hart klop vinnig Hy volg jou spore Hy hoor al’s deur die selfde ore Wat kan ek doen? Want liefde is liefde En liefde kies my hart vir jou Ek weet dat ek jou vas wil hou Want liefde is liefde Jou lewe is lewe Ons lewens paaie het gekruis Die waarheid weer vir my gewys Want liefde is liefde Liefde is liefde En niks kan dit nie verander nie Liefde is ewig En ewig bly my hart net hier Want liefde is liefde En liefde kies my hart vir jou Ek weet dat ek jou vas wil hou Jou lewe is lewe Ons lewens paaie het gekruis Die waarheid weer vir my gewys Want liefde is liefde Ons lewens paaie het gekruis Die waarheid weer vir my gewys Want liefde is liefde