Ek Wil Lewe (Feat. Franja Du Plessis)
Ruan Josh
3:33Sal jy my nog kan liefhê? Als wat nou hier voor jou lê Sal jy my kan vergewe? En als kan vergeet Kan ons oor begin? Ek weet dit was verkeerd van my Wat gebeur het is nou verby Ek wil hê jy moet weet Dat my hart net aan jou Aan jou behoort Want dis jou liefde wat my dra Jy gee dit elke keer sonder om terug te vra Dit brand soos ‘n vuur en steek my aan Ek wil hê jy moet hier bly en by my staan Want al maak ek jou seer sal jy aanhou Jy kyk verby alles wat ek doen aan jou As ek val is dit jy wat my optel Daar’s soveel in my hart wat ek jou wil vertel Want dis jy wat my dra Dit word stil om my as ek besef Wat gebeur het het my nou getref As ek tyd terug kon draai En die wind kon laat waai Sou ek kans wegvat Want dis jou liefde wat my dra Jy gee dit elke keer sonder om terug te vra Dit brand soos ‘n vuur en steek my aan Ek wil hê jy moet hier bly en by my staan Want al maak ek jou seer sal jy aanhou Jy kyk verby alles wat ek doen aan jou As ek val is dit jy wat my optel Daar’s soveel in my hart wat ek jou wil vertel Want dis jou liefde wat my dra Jy gee dit elke keer sonder om terug te vra Dit brand soos ‘n vuur en steek my aan Ek wil hê jy moet hier bly en by my staan Want al maak ek jou seer sal jy aanhou Jy kyk verby alles wat ek doen aan jou As ek val is dit jy wat my optel Daar’s soveel in my hart wat ek jou wil vertel Want dis jy wat my dra Dis jy wat my dra